People

…nou lééf ek!

Discovery Channel op DStv het ‘n program, I shouldn’t be Alive, waarin daar vertel word van mense wat dood moes gewees het om verskeie redes. Discovery Channel het duidelik nog nie van Salomé Botha van Bloemfontein gehoor nie. Get It se Owen Kock het haar ontmoet.
Read more

People

Die vele gesigte van Caroline

Caroline-Grace Brüssow, Bloemfontein se beeldskone sangsensasie en vrou van rugbyster Heinrich Brüssow, hou aan om die asem weg te slaan wanneer sy ‘n mikrofoon optel. Nou verbreed dié twee hul horisonne en beplan Caroline om nog groter sangsukses in Japan te behaal. Get It het haar betyds ‘gevang’ vir ‘n héérlike fotosessie! Deur Lani Fouché.
Read more

Latest News

How to stay safe on social media networks

Google+, YouTube, Pinterest, Instagram, Tinder, LinkedIn and other social networks have become an integral part of daily lives. At the click of a mouse, you can make friends, support social causes and send photos, however, the impulse to share can cause us to inadvertently expose ourselves in ways that can compromise our safety and security, and possibly our reputations.
Read more

Latest News

Dié voormalige Bfn omroeper is nou ‘n Loslitdag-ambassadeur

Irene “Magarine” Fischer is onlangs aangestel as een van 17 Loslitdag-ambassadeurs om hand by te sit om reklame te doen vir die projek wat reeds 20 jaar lank fondse insamel vir persone met gestremdhede.
Read more

Entertainment

In Bloem soon: Stars of the Ballet Russia – A Bolshoi Legacy!

Steeped in the finest ballet traditions comes “Pearls of the Russian Choreography” compiled by former artistic director of the Bolshoi – Yury Vetrov.
Read more

People

Manne met durf

Toe Johrné van Huyssteen en Kobus Robbertze ‘n besluit geneem het om hulself fisiek en geestelik te beproef, het hulle dit nie ligtelik opgeneem nie. ‘n Uitdagende reis lê vir hulle voor, maar bang, dít is hulle nie! Lani Fouché het met dié twee Bloemfonteinse avonturiers gesels.
Read more
 

Bloemfontein Get It – September 2014

Sun-kissed: Westdene’s Caroline Brüssow shines.
View magazine
and
online archive >>>
 

WIN! Get It and OFM CD Giveaway


is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.