Galleries

Kindersorg Bloemfontein vier ‘n eeu van omgee

Kindersorg Bloemfontein & Childline Vrystaat is buitengewoon trots op sy 100ste bestaansjaar waarin die organisasie hom beywer het vir die welstand van kinders. Dit is ‘n besondere mylpaal van harde werk en volgehoue toewyding wat bygedra het tot die sukses van die afgelope 100 jaar.

Die jaar se feesvieringe het ‘n hoogtepunt bereik op Woensdag, 17 September 2014 met ‘n kinderpartytjie en die opening van die opgeknapte gebou in Aliwalstraat 54, Bloemfontein.  ‘n Glansgeselligheid is ook die aand gehou.

IMG_8219k

Michele Mapurazi (maatskaplike werker van die jaar) en Dr Roelf Reinecke (bestuurslid van Kindersorg BFN & Childline Vrystaat)

Michele Mapurazi (maatskaplike werker van die jaar) en Dr Roelf Reinecke (bestuurslid van Kindersorg BFN & Childline Vrystaat)

IMG_8283k

Ds Kiepie Jaftha (Voorsitter Kindersorg BFN & Childline Vrystaat),  Mariétha Johnson (Direkteur KIndersorg BFN & Childline Vrystaat), Connie Rampai (adjunkburgemeester), en Johan Volsteedt (ambassadeur van Kindersorg BFN & Childline Vrystaat)

Lize du Plooy, Ds Kiepie Jaftha, Elsabé Esterhuizen, Dr Nick Esterhuizen, Riëtha Wagener en Mariétha Johnson

Lize du Plooy, Ds Kiepie Jaftha, Elsabé Esterhuizen, Dr Nick Esterhuizen, Riëtha Wagener en Mariétha Johnson

Picture 044k

Esther Joubert (Ere-lid Kindersorg BFN & Childline Vrystaat), Tasha Cronjé (jeug ambassadeur), Elsabé Esterhuizen (vorige direkteur Kindersorg BFN & Childline Vrystaat) en Mariétha Johnson (direkteur Kinderorg BFN & Childline Vrystaat)

Sing Your Way To LA!

Pre-book your tickets to the smash hit sequel, Pitch Perfect 2 and stand the chance of winning a Contiki trip for you and your bestie!

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here

to see other Get It magazines in the network.