Décor & Gardening

Foto’s: Londen se ‘smalste’ woonstel verkoop vir meer as R30 miljoen

Foto’s: Londen se ‘smalste’ woonstel verkoop vir meer as R30 miljoen

Hierdie smal woonstel is só ontwerp sodat dit maksimum lig inlaat en ‘n mens nie ingeperk laat voel nie.

Woonstelle in die gesogte woongebied Notting Hill in Londen is vol karakter, maar gewoonlik piepklein. Hierdie 2-slaapkamer tuiste is genoem London se nouste huis – dit is 2.1 meter wyd.

Notthing Hill het veral sy gewildheid verkry van Julia Roberts en Hugh Grant se bekende fliek “Notting Hill”.

Dié huis is tans vir 1.22 miljoen pond (sowat R30 miljoen) in die mark deur die agentskap Winkworth.

Dis hoe die woonstel lyk:

 2_graxn2

2_graxnk

Capture2

Capture3

Capture4

Capture1

Soos hulle sê – “Location, location, location!”

Foto’s van: winkworth.co.uk

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.