Décor & Gardening

Foto’s: Só lyk die Obama-gesin se post-presidensiële huis

Foto’s: Só lyk die Obama-gesin se post-presidensiële huis

‘n Luukse, 9-slaapkamer, drieverdieping huis gaan vanaf 2017 die Obama-gesin se tuiste wees. Dié huis is geleë in Washington DC se pragbuurt, Kalorama. ‘n Mens kan nét lekker ontspan in so ‘n pragtige huis na agt harde jare in die Withuis!

Vooraansig:

‘n Praktiese, wit kombuis:

Sonnige leefvertrek:

Snoesige sitkamer:

Nog ‘n modieuse leefarea:

Gesellige agterplaas:

Foto’s van: Instyle.

 

Get It Bloemfontein September 2017


View magazine
 

Sing Your Way To LA!

Pre-book your tickets to the smash hit sequel, Pitch Perfect 2 and stand the chance of winning a Contiki trip for you and your bestie!

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.