Competitions

WEN drie prettige kinderboeke!

WEN drie prettige kinderboeke!

Moedig jou kleinding al vroeg-vroeg aan om lief te word vir lees.

Gelukkig is ons land (en Bloem!) propvol uitmuntende skrywers en illustreerders wat lees een van jou kind se lekkerste tydverdrywe kan maak!

Capture

 

Moenie hierdie boek eet nie deur Jaco Jacobs bevat ‘n oulike rympie vir elke dag van die jaar – rympies oor oupas en oumas, goggas, krieket, ruimtevaarders en krokodille – wat jou kind se
verbeelding op vlerke sal stuur.

Grom deur Jaco Jacobs en Karen Lilje vertel die storie van Emma wat in ‘n gevaarlike gedierte ontaard.

Ek soek my hoed deur Jon Klassen handel oor arme beer wat hoog en laag na sy rooi punthoed soek, net om dit op die mees ondenkbare plek op te spoor!

Uitgewers: Human & Rousseau en Lapa Uitgewers.

WEN!

Een gelukkige leser kan hierdie boeke vir sy/haar kleinding wen! Vul jou besonderhede hieronder in om in aanmerking te kom:

 

Kompetisie eindig 31 Januarie 2017.

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.