Fashion

Oranje-meisies op die loopplank vir wêreldbekende ontwerpers

Oranje-meisies op die loopplank vir wêreldbekende ontwerpers

Ansolet Rossouw en Chané Husselmann slaan ons asems weg op die Parys-modeweek se loopplanke… maar hulle is plat-op-die-aarde Bloem-meisies!

Ansolet (17) en Chané (16) is onlangs op die sosiale netwerk Instagram ontdek deur die modelagentskap FANJAM. Daarna het dinge baie vinnig gebeur en is albei Frankryk toe om vir onder meer Dolce&Gabbana, Alexander Mcqueen, Chanel, Versace en Valentino op die loopplank te verskyn. Albei is leerders van die C&N Oranje Meisieskool.

Chané loop in ‘n Alexander McQueen modevertoning in Parys, Frankryk

 

Ansolet loop in ‘n Valentino skepping in Parys

Chané is ‘n lid van Ace Models Bloemfontein en Ansolet is by FANJAM. Ons hou hierdie twee Bloem-meisies met ‘n fyn oog dop!

 

Get It Bloemfontein September 2017


View magazine
 

Sing Your Way To LA!

Pre-book your tickets to the smash hit sequel, Pitch Perfect 2 and stand the chance of winning a Contiki trip for you and your bestie!

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.