Latest News

Video van dansende tienerseuns smelt harte

Video van dansende tienerseuns smelt harte

Daar gaan deesdae soveel dinge verkeerd in ons land. Dit is videos soos hierdie wat die hoop vir ons reënboognasie weer laat opvlam!

‘n Groep tienerseuns van die Hoërskool Noord-Kaap word hier afgeneem terwyl hulle ‘n informele danskompetisie hou op die skoolgronde. Die atmosfeer is feestelik! Hierdie video is al meer as 200 000 keer op sosiale media gekyk en mense is gek daaroor.

Facebook-gebruiker Angelo Santa Maria het dit op Facebook geplaas met die onderskrif: “Nie die Spur-voorval nie, maar egte SA liefde!”

Kyk die video hier:

Not the Spur incident but real SA love.!!!!!

Posted by Angelo Santa Maria on Sunday, 26 March 2017

 

Sing Your Way To LA!

Pre-book your tickets to the smash hit sequel, Pitch Perfect 2 and stand the chance of winning a Contiki trip for you and your bestie!

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.