Competitions

WEN! Deon Groot en Liezl Pieters se nuwe albums

WEN! Deon Groot en Liezl Pieters se nuwe albums

Hierdie Afrikaanse kunstenaars maak musiek vir die siel.

Deon Groot se album “Gee my oor” is in Maart vrygestel en bevat bekoorlike treffers soos “Bietjie Liedjie” wat verskeie radiostasies se top 10 lyste gehaal het.

Liezel Pieters se album “Sing my hart uit” het ook onlangs die lig gesien en is propvol heerlike saamsing-liedjies soos “Droë Riviere”, “Asemloos” en “Gooi jou liefde op my neer”.

WEN

Een gelukkige leser kan hierdie maand Deon en Liezel se albums wen! Vul jou besonderhede hieronder in om in te skryf. (Kompetisie eindig 30 Julie 2017)

 

Get It Bloemfontein September 2017


View magazine

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.