Kids

Hoe om jou peuter in ‘n boek te interreseer

Hoe om jou peuter in ‘n boek te interreseer

As ouers weet ons dat boeke en stories ‘n onmisbare rol moet speel in ons kinders se lewens – van babatyd af. Maar hoe gemaak as jou kind eerder die blaaie wil skeur of die boek wil gooi as om die inhoud daarvan te geniet?

Adrienne, ‘n spraakterapeut wat spesialiseer in vroeë ontwikkeling (van Learn with Adrienne), wys hoe om ‘n eenvoudige boek ‘n leerryke ervaring vir ‘n peuter te maak. Kyk hier:

 

Get It Bloemfontein September 2017


View magazine
 

Sing Your Way To LA!

Pre-book your tickets to the smash hit sequel, Pitch Perfect 2 and stand the chance of winning a Contiki trip for you and your bestie!

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.