Entertainment

5 vrae vir Brendan Peyper

5 vrae vir Brendan Peyper

Bloemfonteinse hunk Brendan Peyper bereik hoë hoogtes in sy musiekloopbaan, maar hy weet steeds waar sy wortels lê.

1.       Hoe het jou liefde vir musiek onstaan?

Ek het ‘n kitaar gekry vir kersfees toe ek 5 jaar oud was en uit ‘n musikale familie het ek my liefde ontdek vir musiek. Dit het my lewe geword.

2.      Water instrumente kan jy alles speel (behalwe kitaar)?

Ek kan die basics doen van dromme, klavier, mondfluitjie en basskitaar.

3.       Wat doen jy graag in jou vryetyd?

 Ek gaan graag bosveld toe, of selfs die Kruger Wildtuin as ek wil ontspan en vryetyd nodig het.

4.      ‘n Liedjie wat jou die naaste aan die hart le?

Twee is beter as een. 

5.       ‘n Boodskap aan die Bloemfonteiners?

Bloem sal altyd my gunstelling dorp wees om op te tree. Die mense hier is gasvry, vriendelik en ondersteun my al vandat ek niks was nie en doen nogsteeds. Baie dankie dat julle in my geglo het van die begin af.

 

Sing Your Way To LA!

Pre-book your tickets to the smash hit sequel, Pitch Perfect 2 and stand the chance of winning a Contiki trip for you and your bestie!

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.