Entertainment

LUISTER: Kurt Darren se nuwe treffer is hier!

LUISTER: Kurt Darren se nuwe treffer is hier!

Trek jou sokkieskoene aan…

Met 22 jaar van eersteklas, voetstamp-vermaak reeds agter die blad, spog sanger, liedjieskrywer en radio-, TV- en filmpersoonlikheid, Kurt Darren, met die meeste ranglys-treffers van enige plaaslike kunstenaar, sewe SAMA-toekennings en ’n allemintige 21 goue, platinum- en multi-platinumvrystellings. So, een ding is seker: Kurt weet hoe om gehore op hul voete te kry en te hou!

Luister hier na ‘n uittreksel van sy nuwe enkelsnit “Jy’s ‘n Legend”.

Hiermee die eerste enkelsnit vanaf Kurt se opkomende album “Jy’s ‘n Legend”

Laai die hele snit op iTunes hier af.

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.