Entertainment

KYK: Angel Hearts werker dans heerlik terwyl niemand kyk nie

KYK: Angel Hearts werker dans heerlik terwyl niemand kyk nie

“Dans asof niemand kyk nie…”

‘n Mens dans mos op jou lekkerste as jy stoksielalleen is. Richard, ‘n werkernemer by die Angel Hearts Workshop for People with Disabilities in Bloemfontein, is ‘n skaam, teruggetrokke man en kranige kunstenaar.

Hy is op ‘n CCTV kamera opgeneem terwyl hy met ‘n teddie dans, totdat ‘n kollega daar instap en lekker saam met hom lag.

Karen Kemp, stigter van Angel Hearts, skryf hierdie op Facebook: “O hierdie Richard kan ons so lekker laat lag… Hy is so stil maar het die mooiste hart… Dit doen my hart so goed om te sien dat hulle hier net hulle self kan wees…❤”

Kyk die video hier:

O hierdie Richard kan ons so lekker laat lag… Hy is so stil maar het die mooiste hart… Dit doen my hart so goed om te sien dat hulle hier net hulle self kan wees…❤❤❤

Posted by Angel Hearts – Workshop for people with disabilities on Friday, 4 August 2017

Lees Get It se storie oor Angel Hearts hier.

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.