Latest News

Mamma-blogger praat reguit oor depressie in video

Mamma-blogger praat reguit oor depressie in video

Bekende Bloemfonteinse Mamma-blogger, Cathy de Lange, slaan die spyker op die kop met haar video oor depressie.

Cathy het onlangs ‘n internet sensasie geword na ‘n video oor liggaamspositiwiteit wat sy op haar Facebook-blad geplaas het. Volg haar op Facebook hier, waar sy daagliks oulike videos post, en gereeld met ander celebrities gesels. Hier is haar video oor depressie:

Oukei julle. Hier's hy. Ek het waarskynlik klomp goed nog uitgelaat ook. Vergewe my maar. Dis nie iets wat omvattend in 5 minute bespreek word nie. Hoop dit kan vir iemand iets beteken. Liefde vir julle ❤ #daarvirmekaar

Posted by VrouFees Cathy de Lange on Thursday, 13 July 2017

 

Get It Bloemfontein September 2017


View magazine
 

Sing Your Way To LA!

Pre-book your tickets to the smash hit sequel, Pitch Perfect 2 and stand the chance of winning a Contiki trip for you and your bestie!

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.