Beauty

Volledige pamperlangsessie tuis: Hoe om alles self te doen

Volledige pamperlangsessie tuis: Hoe om alles self te doen

Dit is hoogtyd dat jy ‘n uur of twee uit jou skedule neem om jouself te pamperlang. Trek die deur toe, steek kerse aan en geniet dit!

Megan is ‘n jong tuisbly mamma wat haar eie leefstylkanaal op YouTube bedryf. Sy het talle interessante videos oor ma-wees, skoonheid, kosmaak en sommer leefstyl onderwerpe. Haar doen-dit-self pamperlang-video is een van haar gewildstes – kyk dit hier:

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.