Entertainment

VIDEO: Dís hoe ‘n pa pajamas vir ‘n tweeling aantrek!

VIDEO: Dís hoe ‘n pa pajamas vir ‘n tweeling aantrek!

Elke ouer sal vir jou kan sê: dis ‘n reuse stryd om ‘n besige baba of kleuter aangetrek te kry, wat nog te sê van twee op een slag! Hierdie video van ‘n pa wat sy tweelingdogtertjies probeer aantrek ná badtyd is al duisende kere op Facebook gekyk.

Timothy Kieswetter is die stigter van Gesonde Seks. Hy doen huweliksberading, ouerskapkursusse en mentorprogramme geskoei op Bybelse beginsels. Hy het self vyf dogters.

Kyk sy video hier:

Dit is hoe jy 'n tweeling aantrek, pappa-styl#KindersByDosyne

Posted by Timothy Kieswetter on Tuesday, 17 October 2017

 

Get It Bloemfontein September 2018


View magazine
 

Sing Your Way To LA!

Pre-book your tickets to the smash hit sequel, Pitch Perfect 2 and stand the chance of winning a Contiki trip for you and your bestie!

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.