Entertainment

KYK: Neil Sandilands speel groot rol in gewilde Amerikaanse televisiereeks

KYK: Neil Sandilands speel groot rol in gewilde Amerikaanse televisiereeks

Niemand van ons sal ooit vir Bart van 7de Laan vergeet nie… die plat-op-die-aarde eienaar van Die Deli. Hy woon sedert 2014 in Los Angeles, en speel nou die rol van Barry Allen (The Flash) se aartsvyand, Clifford DeVoe.

Hier is ‘n uittreksel van ‘n episode uit The Flash:

En dis nie al nie… die pragtige Suid-Afrikaanse aktrise, Kim Engelbrecht, vertolk die rol van sy vrou, Marlize.

Kyk hier:

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.