Competitions

WEN kaartjies na vanjaar se Free State Wedding Expo!

WEN kaartjies na vanjaar se Free State Wedding Expo!

Die Free State Wedding Expo is ‘n móét vir elke voornemende bruidspaar.

Vanjaar se expo vind by Emoya Estate plaas, en beloof om al die bestes in die bedryf aan jou bekend te stel, sodat jou troue-beplanning seepglad verloop!

Moet ook nie die praatjies deur trourokontwerper Diaan Daniels en trou-ghoere Trouvrou mis by die expo nie. Daar is ook reuse pryse op die spel, insluitend ‘n troue ter waarde van R80 000!

Lees meer hier.

Get It Bloemfontein is trotse mediaborg van die Free State Wedding Expo. Ons sien uit om jou daar te sien!

Om een van vyf stelle dubbelkaartjies te wen vul jou besonderhede hieronder in.

(Kompetisie sluit Woensdag 16 Mei) 

 

Get It Bloemfontein September 2018


View magazine

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.