Competitions

WEN kinderboeke van die ‘Ek lees self’-reeks

WEN kinderboeke van die ‘Ek lees self’-reeks

‘n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee.

Ons is veral versot op die Die Ek lees self-reeks. Hierdie boeke is die self perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Die prettige stories sal ure se leesvermaak verskaf. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker. (Lapa Uitgewers)

Ons gee vandeesmaand hierdie reeks van ses boeke weg aan een gelukkige leser! Vul jou besonderhede hieronder in om ‘n kans te staan:

 

Get It Bloemfontein November 2018


View magazine

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.