Beauty

PROMOSIE: Derma-Puur se transformasie-uitdaging is ‘n móét

PROMOSIE: Derma-Puur se transformasie-uitdaging is ‘n móét

Lente is in die lug en die somer byna hier. Luilekker dae rondom die swembad en kortbroek-weer wink. Laat hierdie gedagte jou koud omdat jy nie heeltemal gemaklik in jou vel voel nie? Lees hier!

Die bekende plaaslike velsorgreeks, Derma-Puur, het hande gevat met Luvane Bootcamp en talle ander  skoonheidsalonne om aan 30 vroue die geleentheid te gee vir ‘n drastiese transformasie van haar vel en voorkoms.

Die vier week-transformasiepakket sluit in:

Derma-Puur-produkte ter waarde van R1 770
Bootcamp-klasse by Luvane Body & Mind, vier dae per week vir vier weke by Bobbiespark-sportterrein
Vier gesigbehandelings uit ‘n keuse van ses skoonheidsalonne
Een stel gel-naels
‘n Splinternuwe jy!

Drie deelnemers met die mees drastiese resultate word as wenners aangewys en wen die volgende: (Waarde: R3 000)
• Eenmalige Luvane Bootcamp-lidmaatskap ter waarde van R700
• ‘n Fotosessie wat stilering, hare en grimering insluit
• R1 700 se Derma-Puur-produkte

Dr Dorothy Russel (Arbeidsterapeut) se transformasie is merkwaardig. Sy het 11kg in 6 weke verloor.

  

Na slegs ‘n paar weke van Derma-Puur se velbehandelings, het Dorothy se gelaat ‘n sigbare face-lift-effek

Belangrike inligting…Die program begin op 29 Oktober en duur tot 22 November 2018. Dit kos ‘n skamele R1 950. Die waarde is bykans R4 000… gryp dus die geleentheid, dit is werklik bekostigbaar! Inskrywings en volledige vooruitbetaling kan gedoen word by enige van die volgende deelnemende skoonheidsalonne:

• Posh Lab (Dan Pienaar, 051-444-0833, en Westdene, 051-430-6270)
• Kiepersol Salon (083-991-4816)
• Pritty Women Hair & Beauty Salon (073-274-8651)
• All About You Salon (061-415-1423)
• Salon Zirelda (079-881-5221)
• Monafi que Beauty Salon (060-980-6596)

Waarvoor wag jy? ‘n Nuwe jy is binne jou bereik!

Vir meer besonderhede, kontak Derma-Puur op 071-383- 2948, of stuur ‘n e-pos na info@derma-puur.co.za.

 

Get It Bloemfontein November 2018


View magazine
 

Sing Your Way To LA!

Pre-book your tickets to the smash hit sequel, Pitch Perfect 2 and stand the chance of winning a Contiki trip for you and your bestie!

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.