Latest News

BloemFunTown is uiteindelik hier!

Bloemfontein loop oor van talent, maar min het die geleentheid om dit werklik groot te maak in die musiekindustrie.
Read more

Video of youngsters dancing in the rain goes viral

A blocked road didn’t stop these holiday makers from having a good time… Only in South Africa!
Read more

WATCH: Mom’s special thanks to those who saved her baby’s life

This mom wanted to show her gratitude to the teams who played a crucial part in saving her 14-week old boy’s life after a horrific car crash. Grab the tissues…
Read more

KYK: Volfiguur-vroue hou hul eie Victoria’s Secret modeparade

Die bekende vermaaklikheidswebblad, Buzzfeed, het die onlangse Victoria’s Secret-modeperade nagemaak… maar die modelle was NORMALE vroue! Hoe verfrissend?
Read more

Hier is die beeldskone, nuwe Mej. Bloemfontein!

Mej. Bloemfontein vir 2017 is gisteraand tydens ‘n glinsterbyeenkoms in die Rosestad gekroon. Hierdie brunet is absoluut beeldskoon!
Read more

Foto’s: Só lyk die Obama-gesin se post-presidensiële huis

‘n Luukse, 9-slaapkamer, drieverdieping huis gaan vanaf 2017 die Obama-gesin se tuiste wees. Dié huis is geleë in Washington DC se pragbuurt, Kalorama. ‘n Mens kan nét lekker ontspan in so ‘n pragtige huis na agt harde jare in die Withuis!
Read more

Jana du Plessis verwoord haar gedagtes tydens haar sóveelste chemo-sessie

Jana du Plessis is ‘n bekende naam in Bloemfontein. As Kansa se Internasionale Heldin van Hoop 2011 en skrywer van die boek “Aardetyd is Genadetyd” het Jana se kanker onlangs vir die soveelste keer teruggekeer.
Read more

Kankerlyer sterf etlike dae ná hy in Kaapse hospitaal trou

Kort nadat Jason Saunders met kanker gediagnoseer is, het hy en Nina van Rooyen planne gemaak om te trou.
Read more

This video of Julia Roberts as Mother Nature is breath-taking

The eco group, Conservation International, released this stunning, yet alarming video of Mother Nature and the human race’s absolute dependence on it.
Read more

KYK: PUK student se #JustLove video inspireer en versprei soos veldbrand

Midde-in die #FeesMustFall chaos wat die hele land aan die strot beet het, bring ‘n PUK-student, Rynaard De Goede, se video wat liefde versprei (letterlik!) weer hoop.
Read more
 

Sing Your Way To LA!

Pre-book your tickets to the smash hit sequel, Pitch Perfect 2 and stand the chance of winning a Contiki trip for you and your bestie!

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.