Fashion

Shades of nude

Denické Cronjé started an online business at 21, with no experience in e-commerce, marketing, design or manufacturing. As owner of Nude Wear, she has taken the fashion industry by storm with her nude bikini range which caters for women of all shapes and sizes.
Read more

Say it with Socks

I ate the last block of chocolate #true story!
Read more

Foto’s: Sterre se uitrustings by die Amerikaanse musiektoekennings

Die American Music Awards het die afgelope naweek plaasgevind in Los Angeles, en daar was oudergewoonte sterre wat die rooi tapyt opgehelder het. Kyk hier na ‘n die mooistes en interessantes in die bedryf.
Read more

Somermodes om oor opgewonde te raak

Lentetyd is mooimaaktyd… nuutwordtyd… blomtyd… Sorg dat iets aan jou uitrusting hierdie pragtige seisoen weerspieël. Elmerane van Ryneveld van Orijinel bring ons op die hoogte van die nuutste lente-modeneigings.
Read more

The A-Z of starting a capsule wardrobe

When developing a capsule wardrobe, we’re thinking hashtag minimalism, hashtag streamlining, hashtag workingsmarter. Declutter your life (or at least your wardrobe) by taking these easy steps, as explained by our style expert, Ronel le Roux.
Read more

Modeblad: Kry jou perfekte aandrok

Ons verstaan dit al te goed – elke vrou wil af en toe soos ‘n prinses voel. Ons het vier van Bloem se topmode-ontwerpers genader om vir ons ‘n smakie te gee van hierdie jaar se neigings vir aanddrag Matriekafskeidrok – uitgesort!
Read more

Die mooi van mamma-wees: ‘n praktiese modegids

As mammas straal ons outomaties wanneer ons kinders gelukkig is. Ons voorkoms gee iets weg van hierdie sielsgeluk. Hierdie seisoen kyk ons na wolteksture, snoesige bykomstighede en vloeiende materiaal.
Read more

Oranje-meisies op die loopplank vir wêreldbekende ontwerpers

Ansolet Rossouw en Chané Husselmann slaan ons asems weg op die Parys-modeweek se loopplanke… maar hulle is plat-op-die-aarde Bloem-meisies!
Read more

Ons gunsteling winter-trourokke

Hierdie asemrowende langmourokke sal maak dat jy jou somertroue heroorweeg…
Read more

Being a #Girlboss means dressing like THIS

When dressing for success, your mantra should be: Confidence. Sleek. Statement. Bold. Work with these elements, girl, and you’ll be untouchable!
Read more
 

Sing Your Way To LA!

Pre-book your tickets to the smash hit sequel, Pitch Perfect 2 and stand the chance of winning a Contiki trip for you and your bestie!

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.