Lifestyle

Só kan jy ‘n ander vrou help op Mandeladag (of sommer enige dag)

Is jou dag propvol met werksverpligtinge dat jy nie weet hoe jy jou deel vir Mandeladag gaan doen nie? Kyk hierdie oulike plannetjie. Ons is mal daaroor, en dit kan ‘n ander vrou se week maak!
Read more

Foto’s: OFM se Martin van der Merwe en sy Elani se sprokiestroue

Hul troue was effe onkonvensioneel, dog absoluut asemrowend in elke aspek. Loer hier na ‘n paar foto’s van die Van der Merwe-troue vroeër vanjaar.
Read more

How to properly save money

So you’re keen on taking that oversees trip, but can’t seem to find the right way to save money each month? Mark Hawes, Certified Financial Planner at Alexander Forbes Financial Planning Consultants, is here to break the savings regime down for us.
Read more

3 pragtige, vinnige haarstyle vir dun hare

Veroorsaak jou fyn haartjies jou eindelose frustrasie? Hierdie YouTuber, Erin Elizabeth, wys drie van haar staatmaker haarstyle vir yl hare.
Read more

Dít is waarna ons uitsien by vanjaar se Vrystaat Kunstefees!

Die Vrystaat Kunstefees begin oor ‘n week, en ons is buite onsself van opgewondenheid! Hier is ‘n handjievol van die magdom produksies en gebeurlikhede om na uit te sien…
Read more

PROMOSIE: Derma Puur se skoonheidsghoeroe gesels oor velsorg

As daar iemand is wat die geheime van velsorg verstaan, is dit ons plaaslike skoonheidsghoeroe, Ilza Lamberchts.
Read more

Modeblad: Kry jou perfekte aandrok

Ons verstaan dit al te goed – elke vrou wil af en toe soos ‘n prinses voel. Ons het vier van Bloem se topmode-ontwerpers genader om vir ons ‘n smakie te gee van hierdie jaar se neigings vir aanddrag Matriekafskeidrok – uitgesort!
Read more

Miss Free State Phemelo Lekale aims for the stars

Phemelo Lekale is our brand new Miss Free State (SA), and she wears the crown with pride! This ambitious B.Com Accounting student has big plans for her reign – and beyond.
Read more

KYK: Heinz Winckler se jongste musiekvideo roer harte

Heinz Winckler se jongste musiekvideo “Let it Rain” pluk aan duisende Suid-Afrikaners se hartsnare. Juis omdat dit ons só persoonlik raak.
Read more

KYK: Heinz Winckler se jongste musiekvideo roer harte

Heinz Winckler se jongste musiekvideo “Let it Rain” pluk aan duisende Suid-Afrikaners se hartsnare. Juis omdat dit ons só persoonlik raak.
Read more
 

Get It Bloemfontein September 2017


View magazine
 

Sing Your Way To LA!

Pre-book your tickets to the smash hit sequel, Pitch Perfect 2 and stand the chance of winning a Contiki trip for you and your bestie!

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.