Loané van Sandwyk in Die Hammers

Loané van Sandwyk in Die Hammers

Onsekerheid is ñ kiem wat deur almal gedeel word,maar deur niemand ontbloot word nie.

Yvette word 50 en die Hammer-gesin, meestal Jabes, spook om die partytjie op die been te kry. Stacy werk aan haar gewildheidsplan voor die Prysuitdeling, Jaap is gespanne oor sy werk en Ouma se oë blink uiteindelik weer. Wat gaan Heletta sê oor Yvette se goeie nuus en hoekom is haar foon af? ñ Vertoning oor ñ gesin, vir die hele gesin.

Kaartjies kos R80 en kan by solankmensnetkanlag@gmail.com bespreek word.

 

Bloemfontein Get It October 2018


View magazine
 

Sing Your Way To LA!

Pre-book your tickets to the smash hit sequel, Pitch Perfect 2 and stand the chance of winning a Contiki trip for you and your bestie!

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.